Dis uiteindelik die groot aand van rolprente-glans: Oscars! Die 90ste Oscar-toekenning het Sondag in Los Angeles plaasgevind. Vir dekades al is die rooi tapyt uitgerol en bekendes het in die duurste aandrokke en -pakke verskyn. 

Wil jy weet wat wie die goue beeldjies gewen het? Klik hier

Ons het reeds SARIE se lys van bes-geklede bekendes gedeel. Hier's die rokke wat Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur, teleurgestel het. 

St Vincent

Emma Stone

Kelly Ripa

Salma Hayek

Andra Day

Loer hier na Amaria se bes-geklede bekendes:

Oscars 2018: Top-rokke