Uiteindelik het die groot aand van rolprente-glans aangebreek: die Oscars! Dekades al word die rooi tapyt in Los Angeles uitgerol met bekendes wat in die duurste aandrokke en -pakke verskyn. Sondag se 90ste jaarlikse toekenningsaand was ook nie anders nie.  

Wil jy weet wie die goue beeldjies gewen het? Klik hier

Vanjaar was die rooi tapyt 'n effense teleurstelling vir Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur. Hier is haar lys van wenners.

Zendaya

Ontwerper: Giambattista Valli Couture

Gal Gadot

Ontwerper: Givenchy

Margot Robbie

Ontwerper: Chanel

Allison Janney

Ontwerper: Reem Acra

Allison Williams

Ontwerper: Armani 

Laura Dern

Ontwerper: Calvin Klein

Sandra Bullock

Ontwerper: Louis Vuitton

Leslie Bibb

Ontwerper: J. Mendel

Octavia Spencer

Ontwerper: Brandon Maxwell

Loer hier na ander bekendes wat nie die bes-geklede-lys gehaal het nie:

Nicole Kidman

Jennifer Lawrence

Emma Stone

Meryl Streep

Lupita Nyong'o

Emily Blunt

Jennifer Garner

Lees nou:

Oscars 2018: Teleurstellende rokke

Lees ook:

10 teleurstellende Oscar-rokke

10 ikoniese Oscar-rokke