Swangerskap is ’n spesiale tyd in enige vrou se lewe. En dit hoef nie te beteken jy moet jou styl vir nege maande prysgee nie! Talle bekendes wys jy kan steeds mooi aantrek, selfs in die laaste maande van jou swangerskap.

Pippa Middleton, suster van die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, verwag haar eersteling oor ’n paar dae. Regdeur haar swangerskap het sy stylvol, maar steeds gemaklik gelyk.

Sy is gereeld gesien in rokke, van die hemprok tot die oorvourok, wat sy saam met tekkies dra. Haar gunsteling-patroon is blomme (’n baie gewilde motief vir somer 2018).

WENK: Bly weg van style wat styf om jou middel span, en kies materiale wat rekbaar is.

Kyk Pippa se swangerskap-styl:

Getty Images / Gallo Images

Getty Images / Gallo Images

Getty Images / Gallo Images

Getty Images / Gallo Images

FOTO Instagram

Die modespan se gunsteling-swangerskaprokke, NOU te koop:

R1 099 Poetry
R799 H&M
R1 399 Mango
R679 Zara
R629 H&M
R429 H&M
R679 Zara
R629 H&M
R949 Mango
R1 199 Mango
R679 Zara
R1 099 Poetry
R799 H&M
R1 399 Mango
R679 Zara
R629 H&M
R799 H&M
R429 H&M
R949 Mango
R679 Zara
R699 Mango
R629 H&M
R629 H&M