Op 12 Oktober het prinses Eugenie in die St. George-kapel ewige trou aan haar man, Jack, beloof.

Sy het Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur, verras. "Sy lyk ongelooflik en die rok pas haar soos ’n handskoen. Die V-neklyn voor en agter is sensasioneel. Prinses Eugenie het onthou dat die gaste tydens die seremonie meestal in haar rug sou vaskyk en die rug van die rok is dus net so asemrowend soos die voorkant."

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Vir Amaria was Pippa Middleton, die hertogin van Cambridge se suster, die gas wat die mooiste gelyk het.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

En natuurlik het die hertogin van Cambrige, Kate, ook besonders gelyk.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Hierdie gaste het ook besonders gelyk.

Poppy Delevingne - die hele uitrusting behalwe die fascinator.

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Cara Delevingne

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Demi Moore

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Sofia Wellesley

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Karoline Copping

FOTO Getty Images/ Gallo Images


Holly Candy

FOTO Getty Images/ Gallo Images