Baie jongmense volg die Britse sanger Dua Lipa en haar styl op Instagram. En verlede week het haar 17 miljoen Instagram-aanhangers gesien hoe sy met prettige uitrustings haar 23ste verjaarsdag op Ibiza vier.

In haar vakansietas was ondermeer ’n oelala eenstuk van blinkers, ’n leer bikini-top, oulike somerrokkies en ’n wit baaibroek.

Dua se verhoogstyl en alledaagste styl verskil nie veel van mekaar nie, inteendeel sy is geensins skaam om haar lyf te wys nie. 

Wat dink jy van die uitrustings?

FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa


Hier's nog Dua Lipa-inspirasie:

FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa
FOTO Instagram/ Dua Lipa