Dis 'n feit: Rooi trek aandag, dit laat jou twee keer kyk. Ja, jy sal nie 'n fout maak met dié kleur nie.

In SARIE se Augustus-uitgawe (nou te koop!) speel Mej. SA, Tamaryn Green, vir ons model. En sy wys jou hoekom rooi in elke persoon se klerekas hoort.

Tamaryn Green, Mej. SA, speel model in SARIE se Augustus-uitgawe. FOTO Katinka Bester

Onthou, jy het nog net 'n paar dae oor om dié uitgawe aan te skaf. Hier's 5 redes hoekom

Enige vrou kan rooi dra. Van tamatierooi tot wynrooi, wat ook al jou ouderdom, vel-, haarkleur of bou. 

Glo jy ons nie? Kyk net hoe dié bekendes rooi in hul twintigs, dertigs, veertigs, vyftigs, sestigs, sewentigs en tagtigs dra.

In jou 20's

Aktrise Brie Larson (28)

Foto: Gallo Images/Getty Images

Aktrise Emma Stone (29)

Foto: Gallo Images/Getty Images

In jou 30's

Model Ashley Graham (30)

Foto: Gallo Images/Getty Images

Aktrise Mindy Kaling (39)

Foto: Gallo Images/Getty Images



In jou 40's

Aktrise Reese Witherspoon (42) 

Foto: Gallo Images/Getty Images


Sanger en aktrise Jennifer Lopez (49)

Foto: Gallo Images/Getty Images



In jou 50's

Aktrise Laura Dern (51)

Foto: Gallo Images/Getty Images


In jou 60's

Model Christie Brinkley (64)

Foto: Gallo Images/Getty Images

Aktrise Meryl Streep (69)

Foto: Gallo Images/Getty Images



In jou 70's

Aktrise Helen Mirren (74)

Foto: Gallo Images/Getty Images


In jou 80's

Aktrise Jane Fonda (80)

Foto: Gallo Images/Getty Images