Kate Bosworth, Charlize Theron, Winnie Harlow, Kerry Washington en Hailey Bieber is net van die sterre wat geskitter het op die Vanity Fair- rooi tapyt.

Natalie Portman en Brie Larson dra Oscar-aand se mooiste rokke.

“Die rokke by die Vanity Fair-partytjie was treffender en meer besonders as ’n paar uur tevore op die rooi tapyt van die Oscars. Swart, wit, goud en metaal was gewilde kleure by die ná-partytjie,” volgens Amaria Carstens, SARIE se moderedakteur. 

Sowaar, middelpaadjies kraai koning.

Hier is die SARIE-modespan se top-keuses:

Charlize Theron

View this post on Instagram

A post shared by Yasmin Elhamy (@yasminelhamy) on

Kate Bosworth

Elizabeth Banks

Gabrielle Union

Jessica Alba

Sofia Vergara

Judith Light

Winnie Harlow


Janet Mock

Leslie Mann

Tracee Ellis Ross

Olivia Wilde