Wit is lankal nie net beskore vir jou troudag of daai luukse eilandvakansie van eendag nie. Wit is vir elke dag, vir naweke en vir daai spesiale ete saam met geliefdes. Jy kan ook selfs vir werk ’n wit uitrusting aanmekaar slaan. 

Hier is drie uitrusting-idees:

Probeer dié uitrustings waarmee jy elegansie gaan uitstraal.

Uitrusting 1

Die ster item van dié uitrusting is 'n wit rok met struktuur. Stileer dit met ’n hakskoen of wighak vir ’n meer formele voorkoms, indien jy ’n meer informele gevoel wil deurgee stileer die rok saam met jou gunsteling-tekkies.

Uitrusting 1
Uitrusting 1

Koop die uitrusting: Rok, hoed, handsak, sandale

Uitrusting 2
Uitrusting 2

Koop die uitrusting: Rok, sonbril, handsak, tekkies

Uitrusting 2

Niks sê elegansie soos ’n pak wat mooi sit nie. Kies ’n wit pak as jy die koppe wil laat draai.

Uitrusting 3
Uitrusting 3

Koop die uitrusting: Baadjie, broek, handsak, sandale

Uitrusting 2
Uitrusting 2

Koop die uitrusting: Baadjie, broek, bloes, skoene, handsak

Uitrusting 3

’n Wit baadjie met ’n stylvolle romp en speelse t-hemp is die perfekte uitrusting om by die werk te dra en vir skemerkelkies ná die tyd. 

Uitrusting 5
Uitrusting 5

Koop die uitrusting: Romp, t-hemp, baadjie, handsak, sonbril, armbande, tekkie