Vir 21 dae sal jy nie jou voete kan sit in ’n winkelsentrum of klerewinkel nie. Die SARIE-modespan het in die April-uitgawe agt uitrustings stileer wat jy aanlyn kan koop en ná drie weke kan ontvang. Of dalk lê daar soortgelyke items in jou kas. Kyk hoeveel van die uitrustings jy reeds kan bymekaar sit.

Spesiale dank aan Planet Xancara, ’n wegbreekplek en onthaalvenue buite Elandsbaai aan die Weskus, dat ons daar kon foto’s neem, asook vir hul gasvryheid. Vir meer, kontak 076 655 8207 per WhatsApp, e-pos info@planetxancara.com of besoek @planetxancara op Instagram.

MODEREDAKTEUR Amaria Carstens INTERN Maré de Witt GRIMERING EN HARE Mary Gouveia van Lustre MODEL Annalisa van Boss Models

8 uitrustings vir herfs

Uitrusting 1

FOTO Niquita Bento van Supernova

Beskikbaar aanlyn:

Rok: Poetry

Serp: Jo Borket

Stewels: Pesso

Alternatiewe:

Hoed: Witchery

Uitrusting 2

FOTO Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

Bloes: Desray (nie beskikbaar aanlyn)

Broek: Scotch & Soda

Alternatiewe:

Bloes: Cotton On, superbalist.com

Broek: Mango

Uitrusting 3

Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

T-hemp: Forever 21

Swart jeans: Diesel

Skouersak: Colette by Colette Hayman

Halssnoere: Lovisa


Alternatiewe:

T-hemp: Zara

Jeans: Diesel

Hakskoene: Woolworths

Halssnoer: Lovisa 

Uitrusting 4 (volledig aanlyn beskikbaar)

FOTO Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

Rok: Diesel

Stewels: Steve Madden

Uitrusting 5

FOTO Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

Baadjie: Forever 21

T-Hemp: Cotton On

Romp: Woolworths

Kopband: Woolworths

Olifantring: Lovisa

Ring: Black Betty

Alternatiewe:

Baadjie: Zara

T-hemp: Cotton On

Romp: Woolworths

Uitrusting 6

FOTO Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

Rok: Desray

Serp: Cotton On

Tekkies: Dune by Edgars

Alternatiewe:

Rok: Mango

Serp: Superbalist.com

Tekkies: Reebok by superbalist.com

Uitrusting 7

Niquita Bento van Supernova

Oorspronklike van:

T-hemp: Mango

Baadjie: Forever 21

Jeans: Woolworths

Skoene: Footwork

Sonbril: Ray-Ban by Sunglasshut 

Alternatiewe:

T-Hemp: Zara

Baadjie: Nike by Superbalist.com

Uitrusting 8

FOTO Niquita Bento by Supernova
FOTO Niquita Bento by Supernova

Oorspronklike van:

Afskouerbloes: Kelso by Edgars

Romp: Scotch & Soda

Alternatiewe:

Afskouerbloes: Country Road by Woolworths

Romp: Mango