Crocs nooi jou om jou uniekheid te deel!

Crocs wil die wêreld ’n gemaklike plek maak – een skoen op ’n slag – en hulle wil hê almal moet dit weet.

Crocs het nog nooit afgelei van hulle identiteit nie: optimisties, gemaklik, veelsydig en nie bang om die norm uit te daag nie.

Die “Come as You Are”-veldtog is ’n uitnodiging vir mense om te deel in die Crocs-identiteit. En ook ’n kans om jou eie unieke persoonlikheid en styl te wys!

Wat beteken dit vir jou om gemaklik in jou skoene te wees? Deel die oomblik en staan ’n kans om ’n Crocs-geskenkbewys ter waarde van R5000 te wen!

Hoe kan jy inskryf?

Jy kan die vorm onder aan in vul om in te skryf, beantwoord net die maklike vraag.

Loer hier na die pragtige nuwe Capri-reeks wat jy met jou geskenkbewys kan koop:

Capri Shimmer Xband Sandal W
Capri Mule W
Capri V Sequin Flip W
Capri V Shimmer Flip W

Besoek ook Crocs SA se Instagram en Crocs SA se Facebook-blad.