Selfs op 50 is die sangeres Céline Dion die ene styl en perfeksie. Sy weet beslis hoe om 'n mode-stelling te maak! Trou jou seun of dogter vanjaar? Laat Céline jou inspireer om op hierdie spesiale dag op jou beste te lyk.

Ons kyk na drie van haar wen-uitrustings en wys hoe jy die styl jou eie kan maak.

Broekpak

Broekpakke is groot nuus en 'n stylvolle keuse vir 'n troue. Moenie bang wees vir kleur nie!

Hier's Céline Dion se uitrusting:

A post shared by Céline Dion (@celinedion) on

En hier's ons uitrusting-idee:

Uitrusting 1

Koop dit nou:

Baadjie, Mango

Broek, Mango

Bloes, H&M

Hakskoene, R659, Zara

Oorbelle, Superbalist.com

Skouersak, Spree.co.za


Blomme

'n Blommotief is altyd vroulik en beslis gepas vir 'n troue.

Céline se uitrusting:

A post shared by Céline Dion (@celinedion) on

Ons uitrusting-idee:

Uitrusting 2

Koop dit nou: 

Rok, H&M

Hakskoene, Mr Price/mrp.com

Oorbelle (prys op aanvraag), Zara

Handsak, Mango

Asimmetries 

'n Asimmetriese snit is vleiend en modern.

Céline se uitrusting:

A post shared by Céline Dion (@celinedion) on

Ons uitrusting-idee:

Uitrusting 3

Koop dit nou:

Bloes, Mango

Romp (prys op aanvraag), Zara

Hakskoene, Mango

Oorbelle, H&M

Skouersak, H&M

Soek jy trou-inspirasie? SARIE Bruid is nou landwyd op die winkelrakke! Met 6 regte troues, 156+ trourokke en slim wenke vir juwele, grimering, skoonheidsbehandelings, 'n knap begroting, die bruidegom se pak en ma se mooimaak, is dié tydskrif jou bron van inspirasie. Boonop kan jy jou eie droomtroue wen!