Teen die tyd het ons dit al byna aanvaar ... maskers is die nuwe norm. Vir hoe lank, weet ons nie.

Party van ons se ore kry seer, lees hier vir raad. En ander kla weer van die bril wat, danksy die masker, heeltyd opwasem soos ’n Sweedse sauna. 

Hier volg ’n paar wenke:

Wenk 1: Nóg ’n paar oë

Jou bril wasem normalweg op, oor jou lense (glase) koud is en jou asem warm. Indien jy daai ekstra bril het, hou dit warm, sodat jy kan brille ruil sodra dit opstoom.

Wenk 2: Neusie verby

Kry ’n masker wat ’n draad aan die bokant het, sodat dit teen die brug van jou neus kan lê. Druk dit vas en maak seker jou bril lê bo op die draad. 

Takealot
Takealot

Koop hier 

Nóg wenke: Indien jy nie só ’n masker kan bekom nie, probeer ’n skuifspeld op die neusarea vas te werk. Jy kan ook probeer om ’n sneusdoekie onder die masker oor jou neusarea te plaas, dit sal verhoed dat warm lug onder jou bril in beweeg. Het jy lang hare? Bind die bande van die masker om jou poniestert.

Wenk 3: Dokter-dokter

Plak jou masker vas aan jou neus met surgical tape wat nie irritasie sal ontwikkel nie of jy kan ’n pleister gebruik. Toets net eers vir enige reaksie of irritasie.

Dischem
Dischem

Koop hier.

Kyk hoe mooi is hierdie maskers

fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker
fleur masker

Koop hier

Wat is jou beste wenk wat jy gekry het?