Melania Trump is bekend vir haar duur styl. Sy word gereeld in ontwerper-stilettos gesien wat duisende rande kos en duisende aanhangers groen van jaloesie maak. Haar skoenkeuse tydens 'n besoek aan Texas, wat erg verwoes was na orkaan Harvey, het baie mense egter woedend gemaak.

Melania het 'n paar Manolo Blahnik-stilettos aangetrek, en haar keuse is bestempel as onsensitief en onvanpas. 

Melania en Donald Trump vertrek om Texas te besoek. FOTO: Nicholas Kamm / AFP/ Getty Images


Na die kritiek het Melania haar spykerhakke verruil vir tekkies en trappers, veral wanneer sy en haar presidentsman rampgebiede en gemeenskappe besoek. Haar kritici is nou stil en haar aanhangers juig, want hierdie skoene is bekostigbaar en toeganklik:

#1 Timberlands

 Koop hier

#2 Converse

   
Koop hier 

#3 Adidas Stan Smith’s

Koop hier