Vandag is die dag van die liefde. Het jy vanaand ’n romantiese afspraak? Of gaan jy en ’n paar vriendinne saam fliek? Dalk beplan jy ’n spesiale piekniek vir die naweek.

As jy nog wonder wat om aan te trek, het die SARIE-modespan ’n paar idees vir jou.


1. Rooi rok

Jy kan nooit verkeerd gaan met rooi nie, dis immers Valentynsdag.

Rooirok - Valantynsdag
Rooirok - Valantynsdag

Rok, Zara

Hakskoene, Mango

Juwele, Lovisa

Handsak, Mango

2. Die klein swart rokkie

Swart bly jou staatmaker-kleur. Dit lyk altyd deftig, en is veral gepas as julle na ’n duur eetplek toe gaan.

OPSIE 1

Swartrok uitrusting 1
Swartrok uitrusting 1

Rok, Zara

Hakskoene, Aldo

Middelsak, Zara

Oorbelle, Mango

OPSIE 2

Swartrok Uitrusting 2
Swartrok Uitrusting 2

Rok, Mango

Hakskoene, Zara

Palmsak, Mango

Oorbelle, Lovisa

3. Deftig, maar gemaklik

Jeans is ’n wenner vir ’n semi-formele geleentheid. Kikker dit op met die regte bykomstighede en rooi lippe.

Jean uitrusting
Jean uitrusting

T-hemp, Mango 

Jean, Zara

Juwele, Lovisa

Hakskoene, Aldo

Skouersak, Mango

Belt, Zara

4. Die perfekte uitrusting vir buite

Uitrusting 5
Uitrusting 5

Eenstuk, Mango

Sandale, Zara

Skouersak, Mango

Halsnoere, Lovisa

Sonbril, Vogue by superbalist.com

Hoed, Zara

Is jy reg vir daai afspraak?