Verlede Woensdag het 14 studente by SARIE se Kaapse kantoor kom aanklop om ons gewilde #SARIEmodeskool by te woon.

Oor drie dae het SARIE se moderedakteur, Amaria Carstens, hulle geleer van stilering, die geheime van die modewêreld en wat dit behels om modeblaaie vir 'n glanstydskrif soos SARIE te skep. 

FOTO’S Marzanne Schoeman
FOTO’S Marzanne Schoeman

SARIE-kosredakteur Herman Lensing het soos altyd die lekkerste middagetes vir die groep berei. Vida e Caffè het vir ontbyt en broodnodige koffie gesorg.

Dankie aan al ons borge wat so mildelik geskenke en bederwe bygedra het tot ons 11de Modeskool: Vida e Caffè, Miladys, Sothys, Gatineau, ByCara, Nuxe, Berdoues, Guess, Lancôme en Havaianas

FOTO’S Marzanne Schoeman
FOTO’S Marzanne Schoeman

Dankie ook aan al die kenners wat hul insigte en geheime tydens werksessies kom deel het: Giselle Petty, Lara Klawikowski, Katryn Kruger, Katherine-Mary Pichulik van Pichulik-juwele en H&M.

FOTO’S Marzanne Schoeman

Deur die lens van ’n Modeskool-student

Die Alles Malan-aktrise Greteli Fincham was onder die studente by vanjaar se Modeskool. Hier is van die oomblikke wat sy op kamera vasgevang het. 

FOTO Greteli Fincham / Frambroos Photography

Hou SARIE se sosialemedia-platforms dop vir inligting oor ons volgende #SARIEmodeskool of stuur ’n e-pos aan anene.deklerk@sarie.com om jou plek te bespreek. #SARIEmodeskool #SARIEmode