Is jy raadop met uitrusting-idees met die koue wat nie wil wyk nie? Moeg vir jou jas, trui en serp? Die SARIE-modespan wys hoe veelsydig jou gunstelingpaar jeans kan wees.

FOTO Instagram / @streetstyled
FOTO Instagram / Streetstyled

As jou werk dit toelaat, dra jou jeans só om netjies en stylvol te lyk. Hier is ses uitrusting-idees.

Uitrusting 1

Uitrusting 1
Uitrusting 1

Jeans, Zara

Trui, Woolworths

Hemp, Mango

Hakskoen, Mr Price / mrp.com

Oorbelle, Lovisa

Skouersak, YDE

Belt, superbalist.com

Uitrusting 2

Uitrusting 2
Uitrusting 2

Jeans, Mango

Hemp, Zara

Kamoefleer-baadjie, Mr Price / mrp.com

Baadjie, Trenery by Woolworths

Hakskoen, Poetry

Skouersak, YDE

Oorbelle, Lovisa

Uitrusting 3

Uitrusting 3
Uitrusting 3

Jeans, Zara

Hemp, Country Road by Woolworths

Parka, Mr Price / mrp.com

Jas, Mango

Hakskoene, Europa Art

Skouersak, Only by superbalist.com

Oorbelle, Lovisa

Uitrusting 4

Uitrusting 4
Uitrusting 4

Jeans, Mango

Trui, Mango

Moulose jas, Zara

Jas, Zara

Stewels, Aldo

Tekkies, Europa Art

Hoed, superbalist.com

Skouersak, Aldo 

Uitrusting 5

Uitrusting 5
Uitrusting 5

Jeans, Mango

Hemp, Trenery by Woolworths

Trui, Zara

Jas, Zara

Tekkies, Adidas

Stewels, Superbalist.com

Handsak, Luella by Foschini

Uitrusting 6

Uitrusting 6
Uitrusting 6

Jeans, Zara

Rolnek, Mango

Jas, Country Road by Woolworths

Belt, Mr Price / mrp.com

Skouersak, Poetry

Stewels, Europa Art

Oorbelle, Lovisa