In die verlede was dit amper verwag dat jy donkerder kleure tydens die wintermaande moes dra. Maar deesdae kan jy sonder twyfel ’n kleurvolle item toevoeg tot jou uitrusting.

Hier is kleurvolle uitrustings vir die winter.

Die SARIE-stilis Magdel Muller het spesiaal ses uitrustings stileer wat jou deur die koue maande sal dra.

Uitrusting 1

Uitrusting 1
Uitrusting 1

Baadjie, Zara

Rok, Country Road by Woolworths

Beltsak, superbalist.com

Stewels, Mango

Oorbelle, Lovisa

Uitrusting 2

Uitrusting 2
Uitrusting 2

Rok, Zara

Baadjie, Mango

Jas, H&M

Belt, Truworths

Stewels, Europa Art

Skouersak, superbalist.com

Uitrusting 3

Uitrusting 3
Uitrusting 3

Romp, Zara

T-hemp, Zara

Baadjie, Mango

Beltsak, Mango

Oorbelle, Lovisa

Hakskoene, Steve Madden

Uitrusting 4

Uitrusting 4
Uitrusting 4

Trui, Zara

Langbroek, Mango

Jas, Zara

Insteekskoene, Europa Art

Hakskoene, Steve Madden

Serp, BY CARA by Superbalist.com

Skouersak, Superbalist.com

Uitrusting 5

Uitrusting 5
Uitrusting 5

Bloes, Mango

Broek, Zara

Top, Adidas

Baadjie, Zara

Oorbelle, Lovisa

Hakskoene, Steve Madden

Beltsak, Mango by superbalist.com

Uitrusting 6

Uitrusting 6
Uitrusting 6

Rok, Zara

Baadjie, Mango

Reënjas, Mango

Hemp, Trenery by Woolworths

Oorbelle, Lovisa

Sonbril, Versace by Sunglass Hut

Stewels, Europa Art

Tekkies, Reebok by Sportscene