Onse vriendin, Winter, het uiteindelik aangeklop vir haar jaarlikse seisoenale kuier. Suid-Afrika se inperking is afgebring na Vlak-3. Die meeste, wie kan, werk nog van die huis af en dit beteken daai sweetpakbroek is nog kantoordrag. Maar moenie vergeet van jou snoesige trui nie. 


Vier gewilde truie vir hierdie winter:

1.Oorgroot, bonkige trui

2.Knopies trui (cardigan)

3.Trek-oor-jou-kop-trui

4.Truirok

Persoonlik is ek ‘n groot aanhanger van die truirok, dis gemaklik, warm én jy kan dit op dress en down dress.

Magdel stileer dit só: 
Truirok
Truirok

Truirok, Zara

Pofferjas, Zara

Tekkies, Converse by LONDON OFFICE

Missie, CR by Woolworths

Jas, Zara

Stewels, Mango

Hoed, Lack of Color

Hier volg ons top-10-truie wat jy nou kan koop:

R999 Poetry
R999 Poetry
R550 Old Khaki
R550 Old Khaki
R1 299 Country Road
R1 299 Country Road
R699 Zara
R699 Zara
R799 Forever New
R799 Forever New
R699 Poetry
R699 Poetry
R699 Zara
R699 Zara
R699 Zara
R699 Zara
R799 Mango
R799 Mango
R1 299 Country Road, Woolworths
R1 299 Country Road, Woolworths

Maak seker dit is 'n snoesige winter - en dra daai masker!