SARIE se modespan reken die volgende uitrustings is nie net mooi nie, maar ook gemaklik.

1. Ordentlike sweetpak

’n Stylvolle sweetpak is altyd ’n treffer. Bekendes en modeliefhebbers word gereeld daarin gewaar. Dis gemaklik en lyk boonop stylvol.

View this post on Instagram

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Sweetpak uitrustings
Sweetpak uitrustings

 Koop hier.

2. Gemaklike jeans en T-hemp

Dra jou kêrelsnit-jeans met ’n T-hemp vir ’n in-die-kol-uitrusting. Kikker dit op met bykomstighede.

T-hemp uitrusting
T-hemp uitrusting

T-hemp, Zara

Jean, Mango

Tekkies, Adidas

Sandale, Country Road by Woolworths

Halsnoer, By CARA

 

3. Gemaklike rokke

Lospassende rokke wat nie sommer kreukel nie, is ’n goeie keuse as jy die dag ’n vergadering oor Skype of Zoom het.

Rok uitrustings
Rok uitrustings

Baadjie, Zara

Tekkies, Nike by superbalist.com

Groen hempsrok, Mr Price / mrp.com

Pienk hemprok, Mango

Bruin hemprok, Mr Price / mrp.com

Halternek-maksirok, Witchery by Woolworths

Rok met pofmoue, Zara

4. Eenstukke

Of dit nou dungarees of ’n eenstuk (langmou of kortmou) is, dit bly die definisie van gemak.

Eenstuk uitrustings
Eenstuk uitrustings

Vlootblou polkakol-eenstuk, Mango

Groen polkakol-eenstuk, Mango

Tekkies, Diesel by superbalist.com

Kakie eenstuk, Zara

Bruin eenstuk, Mango

Sandale, Steve Madden 

5. Joga- of oefenklere

Trek jou joga-uitrusting aan en as jy voel jy verloor fokus, doen ’n paar vinnige strekke. Hou ’n parka of netjiese baadjie naby as jy dit wil opkikker. Onthou, sportklere word deesdae stylvol ontwerp en lyk nie slordig nie.

Sportscene Uitrusting
Sportscene Uitrusting

Sportscene

Totalsports uitrusting
Totalsports uitrusting

Totalsports

ADIDAS uitrusting
ADIDAS uitrusting

Adidas