Wie op aarde het al hierdie reëls uitgedink? Dra wat jou gelukkig maak en wat jou vreugde gee. Ja, daar is dalk kleure wat beter lyk by jou velondertoon en haarkleur, maar dís jou keuse. 

Ons lys die reëls wat jy gerus uit jou geheue kan wis. Siedaar en klaar!


#1 Jy mag nie dié kleure bymekaar dra nie

Ek rol my oë ... en rol dit sommer weer. Dra die kleure asseblief saam en vergeet van die reël.

-       Rooi en pienk

-       Vlootblou en swart

-       Bruin en swart

 Modehuise dra dit só:

FOTO Instagram / @diorofficial
FOTO Instagram / @diorofficial
FOTO Instagram / @gucci
FOTO Instagram / @gucci
FOTO Instagram / @armani
FOTO Instagram / @armani
FOTO Instagram / @balmain
FOTO Instagram / @balmain
FOTO Instagram / @louisvuitton
FOTO Instagram / @louisvuitton

Modekenners dra dit só:

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @street_style_paris
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @street_style_paris
FOTO Instagram / @sincerelyjulie

Bekendes dra dit so:

FOTO Instagram / @alexachung
FOTO Instagram / @alexachung
FOTO Instagram / @alexachung
FOTO Instagram / @alexachung
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @victoriabeckham
FOTO Instagram / @aliciakeys
FOTO Instagram / @aliciakeys
FOTO Instagram / @mandymooremm
FOTO Instagram / @mandymooremm
FOTO Instagram / @mandymooremm
FOTO Instagram / @mandymooremm
FOTO Instagram / @mandymooremm
FOTO Instagram / @mandymooremm


#2 Horisontale strepe

Gaap! Horisontale strepe is nie verkeerd nie, inteendeel lyk dit fantasties saam met ander patrone. 

FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle
FOTO Instagram / @ilovestreetstyle

#3 Jy mag net sekere kleure dra

Herhaal agter my: Ek mag dra wat ek wil in die skakering waarvan ek hou.

Dink maar aan geel? Kyk hoe mooi lyk dit op álmal:

FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle
FOTO instagram / @ilovestreetstyle

#4 Wit vir die kantoor

Wit is klassiek, tydloos en professioneel.

FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london
FOTO instagram / @streetstyle_london