Daar is 'n nuwe jeans-mode waarmee jy cleavage op 'n ander manier kan wys!

Die sogenaamde heup-cleavage is besig om 'n groot trend te raak, met aktrise Jennifer Lopez wat onlangs 'n rok gedra het wat haar een kaal heup wys.

Dit raak nou ook gewild onder gewone modeliefhebbers, veral op jeans. Dis nog nie in Suid-Afrika beskikbaar nie, maar die goeie nuus is dat jy dit self met jou ou jeans kan probeer. Die vraag is net of jy bereid is om jou jeans so te dra?

Wat dink jy van die nuwe trend?

A post shared by Sevi_sk (@sevastiana_k) on

90s vibes ????tap for creds

A post shared by Danielle Bernstein (@weworewhat) on

Is jy vir of teen dit?