Vir talle dogtertjies was dit die eerste handsak wat hulle besit het. Dit was klein met ’n korterige band waardeur jy jou arm kon sit sodat dit knus onder jou kieliebak lê. Die Sex and the City-karakter Carrie Bradshaw het dikwels so ’n handsak saam met haar modieuse uitrustings en hakskoene gestileer.

En in die regte lewe het die sosiale vlinder Paris Hilton ewe graag so ’n onpraktiese handsakkie gedra.

FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Was jy gaande oor hierdie tendens? Goeie nuus: dis terug ...

Jy kan dit hiér koop:

Prada, net-a-porter.com
Chloé, net-a-porter.com
YUZEFI, net-a-porter.com
Paco Rabanne, net-a-porter.com
Chloé, net-a-porter.com

Koop hier, NET-A-PORTER