Dis ’n ou gunsteling: ’n Romp met luiperdvel-motief. Maar in 2019 word dié alombekende kol met ’n ewe bekende streep vervang.

Die sebravel-motief is die nuutste gier onder modeliefhebbers. Die tipe romp maak nie saak nie, dis die sebravel-motief waarop die fokus val.

Só word dit tans onder die modeliefhebbers stileer:

Jy kan die rompe koop by Zara, Mango of Superbalist.

R499, Zara
R499, Zara
R749, Mango
R749, Mango
R499, MISSGUIDED by Superbalist.com
R499, MISSGUIDED by Superbalist.com