Eers was dit marsala, toe mosterdgeel wat swart as gewildste kleur verbygesteek het. Nou vir die nuutste: bruin! Ja, bruin in al sy skakerings is nou gróót en vervang swart as die gewildste neutrale kleur.

Nie almal sal sommer 'n bruin item koop nie, maar dis beslis 'n warmer kleur vir die kouer seisoen! Boonop kan jy dit saam met enige kleur dra. Die volgende uitrustings sal jou dalk net oortuig om van jou gewone swart na bruin oor te skakel ...

FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Gety Images / Gallo Images
FOTO Gety Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Gett Images / Gallo Images
FOTO Gett Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

As jy nog nie heeltemal gereed is nie, onthou dis bog dat jy nie swart en bruin saam mag dra nie. Hierdie reël moet onmiddellik geskrap word!

FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images
FOTO Getty Images / Gallo Images

Hier volg nog 'n paar uitrusting-idees:

Bruin uitrustings
Bruin uitrustings
Bruin uitrustings
Bruin uitrustings
Bruin uitrustings
Bruin uitrustings

Koop nou by mango.com