O, behoede my. Onthou jy daardie sandale wat met Velcro vasgemaak is? Ja, die meeste van ons het hierdie gemaklike sandale gedra ... party het selfs sulke prentjies op die bandjies gehad. Maar o liewe Hemel en Aarde-vallei! Dit was lelik. 

View this post on Instagram

A post shared by Teva (@teva) on

Nou, dekades later, het die skoenvervaardigers Teva, Anna Sui, Claudia Li en Jonathan Cohen die sandaal ’n makeover gegee. Dit lyk nou effe beter, met die klem op effe. Ja, blind vir mode ... Wel, Crocs bly ook lelik, maar tog koop die mense graag daai krokodilskoene.

Wat dink jy daarvan?

Claudia Li

Jonathan Cohen

Indien jy vir die tendens kans sien, is die volgende skoene te koop:

Sketchers by superbalist.com
Sketchers by superbalist.com
Carvela by Spitz
Carvela by Spitz
Mr Price / mrp.com
Mr Price / mrp.com