Die winter kruip al hoe nader en dis tyd om jou klerekas reg te kry vir die bibberseisoen. Volgens die SARIE-modespan is daar een broek wat nou in jou kas hoort ... 'n tendens wat groot gaan wees. 

Watter broek is dit? Een met 'n streep-insetsel op die synaat. Die broek kan 'n wyepyp- of noupypsnit hê, geruit of eenkleurig wees.

Jy kan die trend met tekkies, stewels en selfs hakke dra, vir meer of minder informele uitrustings. En die beste nuus? Dis verslankend!

Hier's 'n paar voorbeelde van uitrustings:

Het jy nog nie so 'n broek nie? Kies hier een:

Mango

Broek, Mango

H&M


Broek, H&M

Woolworths

Broek, Woolworths

Mr Price

Broek, mrp.com / Mr Price

c(inch), by Spree.co.za

Broek, c(inch), by Spree.co.za