Ons almal is nog in die gees van die feesseisoen en wens dat die vakansie nie verby was nie. Gelukkig is 'n nuwe haarstyl of uitrusting net so goed soos 'n vakansie.
Ons het vir jou 'n paar uitrustings uit die seisoen se top-tendense gekies. Die goeie nuus? Dis als op uitverkoping.
LET WEL: Die items kan dalk vinnig uitverkoop word!
#1 Uitrusting (polkakolle)
Top, Mango
Kortbroek, Zara
Sandale, Zara
Oorbelle, Zara
Skouersak, Mango
#2 Uitrusting (linne)
Rok, Mango
Oorbelle, Mango
Platformskoene, Zara
Handsak, Zara
#3 Uitrusting (blinkers)
Kantbloes, Mango
Romp, Zara
Hakskoene, Mango
Oorbelle, Zara
Skouersak, Zara
#4 Uitrusting (strepe)
Hemp, Mango
Broek, Zara
Hakskoene, Mango
Oorbelle, Zara
Palmsak, Mango
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET