Hierdie inperking het talle van ons die broodnodige tyd gegee om op ons gesondheid en fiksheid te fokus - twee elemente wat bydra tot ’n sterk immuunstelsel.

Regoor die wêreld word gratis joga-klasse aangebied of selfs apps met video’s verskaf.

Wil jy begin? Hier is ’n Youtube-video vir beginners:

Onder die joga-liefhebbers is daar ’n gewilde tendens: ’n Joga-eenstuk. Nie net oefen jy in hierdie uitrusting nie, maar stileer dit met ’n stylvolle baadjie en jy kan ’n vinnige uitstappie na die supermark aanpak..

Wat dink jy van die tendens?

Koop dit nou:

Nike
Nike
Nike
Nike
Nike
Nike

Koop hier