Jy kan altyd op jou denimbroek staatmaak. Dis een van die veelsydigste items in jou klerekas. Sal dit ooit uit die mode gaan? Nooit! Maar dit beteken nie ontwerpers sal die jeanstyle net so los nie. Nee, dit moet vars en relevant bly.

Nou is daar 'n nuwe trend: Om jou jeans onderstebo te dra. Ja, jy lees reg. Kelcie Schofield, 'n ontwerper van CIE Denim in New York, het die "treffer" ontwerp.

Elke item is uniek en word van herwinde jeans gemaak.

Wat dink jy daarvan? 

A post shared by CIE Denim (@ciedenim) on

A post shared by CIE Denim (@ciedenim) on


Die jeans sal jou so R5 000 tot R7 000 uit die sak jaag. 

A post shared by CIE Denim (@ciedenim) on

A post shared by CIE Denim (@ciedenim) on

Bron: Insider