'n Serp is 'n ongelooflike item en kan in 'n kits jou uitrusting opkikker en afrond. Jy kan dié bykomstigheid op verskeie maniere dra: om jou nek, arm en ook jou bokstert. 

Die voordeel? Totsiens, slegte haardae! Want hierdie serp gaan jou hare in 'n kits omtower.

Hou jy ook van hierdie tendens?

A post shared by Camila Coelho (@camilacoelho) on

A post shared by María Valdés (@marvaldel) on

Wil jy ook 'n serp in jou hare sit? Koop hier vir jou klein serpe:

Serp H&M, R149
R149, H&M

R149, H&M