Die soektog na my rok het nie baie lank geneem nie, ek het een middag besluit om net op Google te browse vir rokke en te sien wat se idees ek kan kry, na nie n baie lang soektog nie het ek op n wit rok afgekom wat my asem weggeslaan het en my in verwondering gelaat het. Die rok se bokant was iets besonders net omdat dit so plain was maar op dieselfde tyd iets anders, die blom het die rok vir my gemaak. Ek was opsoek na n rok wat 'flowy' was en die rok was presies wat ek gesoek het, 'n mooi bokant wat die aandag trek en net 'n 'plain flowy' onderkant. Ek het elke oomblik van my matriekafskeid geniet en so baie mense het vir my gese ek lyk elegant. Dit was voorwaar n onvergeetlike aand.

Sien alle inskrywings