Ek het 'n liefde vir kuns en toe ek die bostuk sien met 'n Botticelli afdruk van die 1400's, het ek geweet dis die rok waarmee ek my skoolloopbaan wil afsluit. Die rok is gemaak en gehuur by Immagika Creative Designs in Pretoria.Ek wou baie graag die ''vintage look'' doen, en my rok het verseker by my tema ingepas. Vir my was my rok die mooiste, en ek het hom met grasie gedra !

Sien alle inskrywings