Daar is drie dinge wat my inspireer het...1940's....Marilyn Monroe en nou(2010)! My skoene, bo-stuk en juwele was 'n tipiese 1940's "look", my harestyl en die foto van my gesig herinner aan my gunsteling foto van Marilyn Monroe en die romp gedeelte was 'n funky twist om my rok modern en anders te hou.

Sien alle inskrywings