PARTYDJIE-TYD AFRIKA STYL

 

Die kombinasie van bruin en swart is treffend
en klassiek."

Michelle Els, mode-intern

 

Michelle se kopie van die maand:

Bruin-en-taankleurige leerhakskoen (R999), Nine West.

Wen-kopie

Minder is meer Afrika-"rock"

MINDER IS MEER


Hoëhakskoene en sagte
materiaal gee glans aan ’n
kortbroek en ’n uitrusting
met min kleur.

AFRIKA-"ROCK"

Vir ’n gemakliker uitrusting,
kombineer Afrika-motiewe
met die styl van ’n rocker.