Maak ogies

Dié nuwe traandruppelsonbril is nie net ’n klassieke styl nie, maar pas ook heerlik gemaklik en bied uitstekende beskerming vir jou oë. Kyk net hoe goed lyk dit hier aan The Twilight Saga se Ashley Greene, die nuwe gesig van Oakley se vroue-reeks.

Vanaf R1 660 tot R2 210 vir HD Polarized-lense.

Vir meer inligting, kontak 0861 486 100

FOTO: Oakley FOTO: Oakley