Het maar 'n pretjie in my gedagtes gehad van hoe ek graag wou he die rok moes lyk en ek dink hy het nog mooier uitgekom as wat ek gedink het dit sou Dit bly maar 'n geleenheid waar elke meisie op haar mooiste wil lyk indien nie "die mooiste" nie Sterkte vir julle Ek dink dit gaan 'n moeilike keuse wees, daar is soveel stunning rokke

Sien alle inskrywings