Ek het van hierdie rok gehou omdat dit vir my iets van alles bevat. Dit is elegant en formeel, tog is dit ook modern en iets anders. Die styl word die "garbage" look genoem en die rok kom van India af. Wit en swart was nog altyd vir my stylvol en gepas vir 'n formele aand. Dit gee mens ook die vryheid om van vele by-behore te kies.

Sien alle inskrywings