Ek glo daar is 'n paar spesiale dae in enige meiseie sel lewe .. waarvan matriekafskeid een is. Hierdie skepping het my gekies en nie andersom nie... Met die professionele leiding van die F Wilson Fashion span het my rok om my gevorm. Ek het by neutrale kleure bly en het op skakerings van wit en silver en grys besluit wat opgehelder is met 4000 kristalletjies. Wou 'n skepping gehad het wat vroulikheid beklemtoon, jonk en klassiek gekombineerd. My skoene is spesiaal gemaak om my rok te komplimenteer.

Sien alle inskrywings