Matriekafskeid is DIE glansgeleentheid in elke meisie se skoolloopbaan,dus is dit een van DIE hoogtepunt wat sy die res van haar lewe sal onthou...Ek het na baie prentjies gekyk,maar nie een was die idiale rok vir my nie,daarom het ek wel op n patroon besluit wat pas by my figuur en dit was my beginpunt.Ekt geen idea gehad watter kleur of watter tipe materiaal ek wil he nie,daarom het my ouers my afgelaai by n groot marteriaalwinkel en so het ek self materiaal begin soek,waaroor ek mal is en wat perfek by my persoonlikheid sal pas en dit het!Die twee tipe sjampanje goud kleur materiaal het perfek by mekaar gepas,maar ek wou iets byvoeg,bietjie detail bysit,ietsie exstra net om daai 2 stukke lap te beklemtoon deur die 2 kleure so biejie van mekaar te breuk...Die afronding was gedoen deur my ma,waar sy die sleep agter my rok bygevoeg het,dit het iets besonders aan my rok gedoen,dit het my rok n n meer sagter en elegante voorkoms gegee...Ek het baie van die drie verskilende soort teksture gehou,wat saamgevog is om die perfekte matriekafskeidrok te maak! :)

Sien alle inskrywings