Ek het die "rooi tapyt" lank dopgehou en 'n scrapbook gemaak van al die rokke en kleure waarvan ek gehou het. Die ontwerper het my gunsteling rokke vir my gekombineer en die resultaat was my droom rok!

Sien alle inskrywings