Amal Clooney is nie net beeldskoon en het een van die aantreklikste mans op aarde aan haar sy nie. Sy self sit ook nooit ’n mode-voet verkeerd nie. Die afgelope paar weke slaan die 39-jarige ma van twee ons asem weg met die een mooi uitrusting ná die ander.

Amal en haar akteur-man, George, is in Venesië, Italië, vir die jaarlikse filmfees in die stad. Die film Suburbicon, waarvan George die regisseur is, word by die fees bekend gestel.

Kyk hoe ongelooflik lyk Amal in die ligpers aandrok.

Günaydiiin #georgeclooney #amalclooney #dress #color #venicefilmfestival #look #style #loveit

A post shared by Pelin Kaya (@modavesosyete) on

Maar nie net is haar styl in die aand asemrowend nie. Ook bedags lyk sy ongelooflik stylvol.

#amalclooney wearing MONSE in Venice #monsegirl

A post shared by MONSE (@monsemaison) on

Ander bekendes wat sover ons aandag by die filmfees getrek het, is:

Kate Bosworth

?? #venicefilmfestival @miumiuwomenstales . Photograph @michael.polish

A post shared by Kate Bosworth (@katebosworth) on

Renata Kuerten (model)

Julianne Moore

LOOK OF THE DAY: @juliannemoore wearing @louisvuitton in Italy #ootd #JulianneMoore

A post shared by Marie Claire Australia (@marieclaireau) on

Stem julle saam dat Amal deesdae mooier as ooit lyk?

Lees ook

Bekende dra H&M op die rooi tapyt

SOS: Oplossings vir jou mode-noodgeval

Ons onthou: Prinses Diana, die mode-ikoon