Ek is 'n voorstaander van die 'Gaan Groen' kwessie. Daarom toe ek hierdie besonderse kleur lap sien, het ek gesien hoe lieflik dit groen oordra, maar ook 'n goue skynsel het, wat vir my simboliek is aan die stuk goud wat ons natuur vir ons werd is ! Die vere dra so 'n boodskappie van Afrika oor maar weereens sluit dit aan by die dierlike natuur. Die ontwerp was 'n HERskepping van 'n oorseese rokontwerper Maggie Sottero.

Sien alle inskrywings