Ek het van die begin af geweet my rok moet pienk wees en my rok se onderkant moet die valle "verre" hê. ek het 'n prentjie van 'n rok gesien watse onderkant so gelyk het. Die bokant het ek en die dame wat my rok gemaak het saam oor besluit dat daar klein rosies op moet wees. dit was my droom matriek afskeidrok en ek het vir myself soos 'n prinses gevoel

Sien alle inskrywings