Die idee van my matriekafskeid rok het ek al vanaf ek in die hoerskool gekom het,Elke jaar het die idee verander maar het min of meer selfde gebly.Ek was maar geinspireer deur die internet se modes webtuistes.

Sien alle inskrywings