Blake Lively was my insirasie vir die rok. Ek wou iets in daardie skakerings gehad het en toe ek die rok sien toe weet ek dat dit is wat ek soek. Ek was in die gelukkige posisie dat ek 'n ma het wat my passie deel en verstaan het wat ek soek. Die groot aand was toe presies wat ek wou gehad het.

Sien alle inskrywings