My insperasie vir my rok was om eerlik te wees onverwag. Ek is iemand wat van kort, laag en stywe kleure hou en dit is nie wat ek gekry het met my rok nie. My rok kom van oorsee af en daar is nie nog so een in Suid Afrika nie. Die rok was vir my gekies deur 'n tannie wat oorsee gaan en rokke daar koop en dit terug bring. My insperasie vir my rok was "As iemand my sien moet dit wees van WOW"

Sien alle inskrywings