Die rok was een van die eerste rokke wat ek aangepas het, en het daarna by my gespook. Geen ander rok het my weer so elegant laat voel nie. Gelukkig was die rok nog daar toe ons die winkel weer besoek! Dit was baie spesiaal omdat ek my ouma se aandhandsakkie, wat perfek by my rok gepas het, kon dra. Ek kan nie wag om weer my rok te dra nie en om weer so amazing te voel nie!

Sien alle inskrywings