Die inspirasie vir my rok was die Hollywood Rooi Tapyt gewees. Al die bekendes dra deesdae elegante en vloeiende rokke wat 'n romantiese beeld skep. Ek was mal oor die patroon en het geweet niemand anders sal so 'n patroon waag nie. Die kleur het my ook dadelik getref en toe ek die rok aanpas het ek geweet dat dit tot 'n perfekte aand sal bydra. :-)

Sien alle inskrywings