Ek het laas jaar al begin om my rok te beplan, maar het Januarie begin met my finale beplanning. Die onderste deel van die rok het ek op 'n foto gesien op 'n webwerf, en die boonste is my eie ontwerp. Die kleur is my gunstelling so dit was lankal finaal beplan.

Sien alle inskrywings