Ek het 'n rok gesoek waarin ek nie net mooi lyk nie, maar ook gemaklik voel. Om die perfekte rok te soek was pret. Vriende het ons van Barronn'e Bruidshuis vertel en daar het ek my rok gekry. Ek het geweet as ons nie hierdie rok koop nie, gaan ek spyt wees. Die ontwerp is stylvol en die kleur pas perfek daarby. Ek het soos 'n prinses gevoel.

Sien alle inskrywings